Jo Van Fleet

Jo Van Fleet
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1914-12-30)30 Desember 1914
Sterfte 10 Junie 1996 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jo Van Fleet (30 Desember 1914 – 10 Junie 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente East of Eden (1955), Gunfight at the O.K. Corral (1957), en Cool Hand Luke (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy